Om die Week van het Nederlands af te skop bied SASNEV en die SAVN, in samewerking met die Nederlandse Taaluni, die Diplomatieke Verteenwoordiging van Vlaandere in Suid-Afrika en die Nederlandse Ambassade in Pretoria, op Saterdag 4 Oktober die volgende program aan:

Deel 1: 10.00-12.00

Dr Agnes Andeweg (gasdosent Universiteit Utrecht): Lesing en gesprek: Koloniale sporen van de Vliegende Hollander

Deel 2: 12.00-14.00

Eerste Diktee vir Afrikaans