Die KFN en SASNEV nooit jou hartlik uit na NEERLANDISTIEKDAG 2023 in Suid-Afrika

om 10vm op Saterdag, 30 September 2023 by SASNEV in Pinelands met poësievoorlesings in Afrikaans en Nederlands deur

ALARA ADILOW asook Ashwin Arendse, Lynthia Julius, Pieter Odendaal en Bibi Slippers en studente van die Universiteite van Kaapstad, Wes-Kaapland, Stellenbosch en Cape Peninsula University of Technology.

ALMAL IS WELKOM!