Die KFN en SASNEV nooit jou hartlik uit na NEERLANDISTIEKDAG 2023 in Suid-Afrika

om 10vm op Saterdag, 30 September 2023 by SASNEV in Pinelands met po√ęsievoorlesings in Afrikaans en Nederlands deur

ALARA ADILOW asook Ashwin Arendse, Lynthia Julius, Pieter Odendaal en Bibi Slippers en studente van die Universiteite van Kaapstad, Wes-Kaapland, Stellenbosch en Cape Peninsula University of Technology.

ALMAL IS WELKOM!